Die lodge het nege pragtige selfsorgeenhede by die rivier. Die eenhede is ten volle toegerus met toegang tot die swembad om jou vakansie so persoonlik en gemaklik as moontlik te maak.

Ander aktiwiteite sluit in wildritte, mampoerproe, roei, voëlkyk, bergfietsry, kunsvlieghengel, 3D-boogskiet, spanbou en baie meer.

Kontak: 018 297 5411; reservations@elgrolodge.co.za; www.elgroriverlodge.co.za