Ons het drie ten volle toegeruste selfsorghuise wat tot 12 gaste per huis huisves, en 10 selfsorgeenhede vir twee persone. Die huise is op die oewer van die Vaalrivier in Parys, en die kleiner eenhede is 200 meter van die rivier af.

Daar is heerlike swembaddens, lapas en ingeboude braaigeriewe vir daardie warm, lui somerdae. Die ligging is geskik vir funksies en spesiale geleenthede, aangesien die eiendom baie groot en skilderagtig is.

Kontak: 083 299 2997; info@rivercottages.co.za; www.rivercottages.co.za

River Cottages
River Cottages