Die twee huise in Pepperstraat met lugreëling, het direkte toegang tot kilometers van ongerepte strand. African Perfection 1 het agt en suite-kamers wat individueel met 'n Afrika-geur ingerig is.

African Perfection 2 kombineer weelde en gerief om jou tuis te laat voel in hierdie selfsorgfasiliteit.

Vir 'n salige strandvakansie, met die uitsigte om dit te bewys.

Kontak: 042 293 1401; 084 207 1337; info@africanperfection.co.za; www.africanperfection.co.za

African Perfection
African Perfection