Kudu Ridge is 'n wildlodge in familiebesit op 'n privaat reservaat 16 km vanaf die hoofhek van die Addo.
Ons verblyf bestaan uit agt en suite-safaritente wat vier persone huisves, asook ses en suite-chalets wat elk twee persone huisves.
Die kuierarea bestaan uit 'n boma met oop vuurput en daar is ook 'n uitsigdek vir 'n asemrowende uitsig oor die Sondagsriviervallei. Daar is baie wild om te sien. 'n Beperkte aantal 4x4-kampeerders mag nou ook in die bos kampeer.
Kontak: 082 466 6464; info@kuduridge.co.za; www.kuduridge.co.za
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET