Fort D’ Acre is 'n unieke wildreservaat met luukse verblyf in 'n seefront-lodge met asemrowende uitsigte oor die oseaan vanuit elke suite. Ontspan langs die swembad in ons pragtige inheemse tuin terwyl jy die klanke van die swewende visarend inneem.

Wildritte in die reservaat bring jou naby aan kameelperde, buffels, sebras, wildebeeste, talle boksoorte en nog baie meer.

Ons is 25 km buite Port Alfred en 180 km van PE-lughawe.

Kontak: 082 0923035; info@fortdacre.comwww.fortdacre.com   

Fort D'Acre Reserve
Fort D'Acre Reserve