Hier is stylvolle kothuise beskikbaar, maar ook unieke ervarings, soos ’n ete onder die sterre, begeleide bergfietstoere, ’n geskiedeniswandeling deur die dorp en 4x4-roetes. Toerboer is gereed om jou te verwelkom.

Kontak: 083 538 2865; dawid@toerboer.co.zawww.toerboer.co.za
Toerboer
Toerboer