Aktiwiteite sluit in spesiale opvoedkundige en avontuurprogramme, natuuruitstappies, dag- en nagwildritte, voëlkyk en kosmiese safari onder begeleiding van passievolle gidse.

Alle geriewe is rolstoelvriendelik, onder andere die eetsaal, kroeg, spa, gimnasium en privaat eetdekke by verskeie romantiese liggings.

Elke privaat chalets het sye eie dek wat oor die reservaat onder uitkyk, tuiste van Sylvester, die Karoo-leeu en sy trop.

Kinders van alle ouderdomme welkom. 4x4-selfbestuurroete en kampering beskikbaar.

Kontak: 042 203 1700; 063 681 3552; kuzuko@legacyhotels.co.za; www.kuzuko.com; www.kuzukolodge.co.za

Kuzuko Lodge
Kuzuko Lodge