Ons bied ongelooflike geriewe in die ligging van 'n pragtige Engelse tuin wat met meer as 90 roosbome spog. Die kamers is kleurvol gemeubileer, elkeen in sy eie styl, en elke kamer het 'n privaat ingang en 'n patio om jou verblyf spesiaal te maak.
Veilige parkering op die perseel.
Kontak: 041 583 3190
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET