Ons het drie dubbel-en suite-kamers met skuifdeure wat oopmaak op 'n veranda met mooi uitsigte oor die swembad en tuin na die Royal Alfred Marina en East Beach. Sonnige kamers en bekostigbare tariewe maak Panorama 'n goeie keuse.

Teug aan 'n skemerkelkie op jou veranda en geniet wonderlike sonsopkomste en –ondergange. Jou gashere, Marianne en Rob Field, sien daarna uit om jou te verwelkom.

Kontak: 046 624 5853; 071 592 96 94; Rob 072 161 5614; marianne.rob@portalfredpanorama.com

Panorama B&B
Panorama B&B