Supertubes Guest House is geleë  in die baie bekende branderbreuk, Supertubes, in die kusdorpie Jeffreysbaai. Gaste kan kies tussen viersterslaapkamers of selfsorgwoonstelle.

Alle akkommodasie is goed toegerus en het die ongelooflikste uitsigte.

Kontak: 042 293 2957; bookings@supertubesjbay.co.za; www.supertubesguesthouse.co.za

Supertubes Guest House
Supertubes Guest House