Sterkspruit Community Art Centre is 'n niewinsgewende kuns-en-kultuur-lokaal in die dorp Sterkspruit – Senqu- plaaslike munisipaliteit (Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit).
Die sentrum is 'n vergaderplek waar mense uit alle lewensgebiede saamkom om die uitvoerende kunste te geniet. Dit is ons doel om gemeenskapsgroepe en individuele kunstenaars te identifiseer wat talent het.
Ons hou ook jaarlikse feeste om ons ryk talent ten toon te stel.
Kontak: 072 422 4753; mxolisisonti528@gmail.com; www.scac.org.za
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET