Die Tshezi-gemeenskapstrust het 'n 30%-aandeel in Coffee Shack en ons is met trots geakkrediteer by Fair Trade Tourism. Ons verblyf is skoon, veilig en ons badkamergeriewe is puik.

Ons het selfsorgeenhede en grasdakhutte met gedeelde kombuisgeriewe. Ons kombuis doen spyseniering vir alle maaltye en bedien heerlike koffie.

Kontak: 083 656 4350; happydays@coffeeshack.co.za; www.coffeeshack.co.za

ÖU¨®ü¼?ËÞëXÀ\à鰝
Foto: Sean Baker