Dis tussen Colesberg en Trompsburg. Jou roete is 17 km korter as jy deur Philippolis ry. Philippolis het ’n erfenisterrein. Anker-gastehuis bestaan uit 4 eenhede, met 2 familie-eenhede.

Die gastehuis het ook een van die oudste wingerdstokke en twee van die oudste peerbome in die Suidelike Halfrond. 

Kontak: 082 507 4155;

info@ankerguesthouse.co.za; www.ankerguesthouse.co.za