Daar is vier permanente, luukse tente. Dan is daar nog ses staanplekke vir kampeerders wat hulle eie tente wil bring. Daar is twee badkamers met warmwaterstorte en toilette.

Die unieke bergstort is nogal 'n ervaring! Aktiwiteite sluit in hengel, 4x4-roetes, bergfietsry en uitstekende voëlkykgeleenthede.

Kontak: 072 279 6497 (WhatsApp); 051 773 7001; bankfonteinfs@gmail.com

Bankfontein Tented Camp
Bankfontein Tented Camp