Net af van die N1 en op die oewer van die grootste dam in die land, kan gaste asemrowende uitsigte oor die Gariepdam geniet. Die oord het 106 karavaan- en kampstaanplekke met krag, twee gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n wassery. As kampeerders meer eksklusiwiteit verlang, is daar ook 16 privaat staanplekke met hulle ablusieblok.

Met soveel aktiwiteite en gerieflike akkommodasie, is Forever Gariep die ideale bestemming.

Eiendomontvangs: 051 754 0045

Akkommodasiebesprekings: gariep@foreversa.co.zawww.forevergariep.co.za

Gariep
Gariep