Die naam van die instansie, Knock out View, kom van die pragtige uitsig vanaf die dek. Hier kan jy van die werklikheid ontsnap en net ontspan en die rustigheid geniet, weg van alles.

Selfsorgeenhede is ten volle toegerus en daar is 'n kaggel en braaiplek. Die eenhede het 'n buitedek wat oor die berge uitkyk.

Kontak: 082 084 2863

Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht
Knock out View & Mooigezicht