Geniet die stilte, nabyheid aan die natuur, sterrekyk, voëlkyk, geen verkeer en outydse rustigheid en vriendelikheid in hierdie selfsorghuisies in die historiese Karoodorp, Philippolis.

Kontak: 0729546109; info@starrynights.co.za; www.starrynights.co.za

Starry Nights Karoo Cottages
Starry Nights Karoo Cottages