Ons het staproetes wat wissel van maklike uurlange roetes tot moeiliker roetes met kettinglere na die Tugelawaterval. Witsieshoek grens aan die Koninklike Nasionale Park.
Die berg is vol bergfietsroetes en die lodge het 'n restaurant vir heerlike etes en 'n kroeg met baie voorraad om die dors te les. Akkommodasie wissel van gerieflike rugsakstappersverblyf tot superieure kamers.
Kontak: 082 609 8988; WhatsApp 082 609 8988; info@witsieshoek.co.za; www.witsieshoek.co.za
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET