Ons verskaf wêreldgehalte sport- en tandemvryval in die hartjie van Suid-Afrika se avontuurhoofstad. Die sentrum is 'n gerieflike uur se ry vanaf Johannesburg in die pragtige Vredefortkoepel-wêrelderfenisterrein. Ons instrukteurs is hoogs opgelei en ons het 'n puik veiligheidsrekord. Geniet die asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier!

Kontak: 072 303 9140; skydive@skydiveparys.co.za;

www.skydiveparys.co.za
Skydive
Skydive