Montagu is 'n gewilde bestemming vir talle reisigers op Roete 62, die bekende, kronkelende roete tussen Kaapstad en die Tuinroete /Port Elizabeth.

Ons bied luukse selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, selfsorgkothuis wat uitloop op 'n pragtige tuin met die mooiste uitsigte oor die Langeberg. Abigail’s is 'n ontspannende hawe in die hartjie van die dorp en 'n ideale basis vanwaar Montagu verken kan word.

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom.

Kontak: 083 214 1095; hello@abigailsgardencottage.comabigailsgardencottage.com

Abigail's Garden Cottage
Abigail's Garden Cottage