Dit is in 'n stil en veilige woonbuurt skaars 100 m vanaf die ongerepte Robbergstrand en drie minute se ry na die middedorp. Die strand is 3,5 km lank en jy kan heerlik gaan stap en 'n plekke vind waar jy in die son kan ontspan.

Ons voorsien strandhanddoeke, stoele en sambrele. Ons suites is ingerig op 'n moderne manier en sluit DStv, gratis WiFi en 'n DVD-speler in.

Kontak: 044 533 3694; stay@anlinbeachhouse.co.zawww.anlinbeachhouse.co.za

Anlin Beach House
Anlin Beach House