Kom bly in die enigste oorspronklike art deco-hotel in Suid-Afrika. Dis perfek vir ’n plattelandse wegbreek, en reg in die middel van Route 62 geleë, slegs 2 uur van Kaapstad.

Die hotel het ’n vierstergradering, tradisionele restaurant, en spa met ’n minerale jacuzzi. Jy kan ook in ’n klassieke motor die wynstreek besoek.

Kontak: 023 614 3125; res@montagucountryhotel.co.zawww.montagucountryhotel.co.za

Montagu Country Hotel
Montagu Country Hotel