Wat ’n lekker manier om Kaapstad te verken. Die busse het ’n goeie gehalte aanboordklankstelsel waarmee jy verskeie interessanthede oor die stad kan uitvind (met ’n spesiale klankbaan vir kinders), en jy kan by een van verskeie stilhouplekke op- en afspring.

Kontak: 021 5116000; info@citysightseeing.co.za; www.citysightseeing.co.za

GPS: 33.9078° S, 18.4172° E 
City Sightseeing
City Sightseeing