Ons het sewe B&O-kamers en 'n ten volle toegeruste selfsorgeenheid en kan tot sewe gaste huisves. Dee en Kathy maak jou verblyf hier aangenaam en ontspannend.

Kinders is welkom. Ons is rolstoelvriendelik en verwelkom troeteldiere. Ons is naby aan Robberg 5-strand en binne stapafstand na baie goeie restaurante. Kom en verken die Tuinroete. Plett het soveel om bied – bergpasse, fietsry, riviere, hengel, strande en wildreservate.

Kontak: 082 577 4985; 044 533 3190; cornerwayhouse@mweb.co.za; www.cornerwayhouse.co.za

Cornerway House
Cornerway House