Ons het drie selfsorgeenhede. Die Farm Stay huisves vyf mense, en die twee kothuise huisves elk twee mense.

Geniet ware Swartlandse gasvryheid, gaan stap (of ry fiets) op die plaas of op die Porseleinbergreeks, of besoek een van die wynplase of olyfboetieks in die omgewing.

Bly oor met een van die feeste in die Riebeek-vallei of na 'n troue by een van vele trouplekke in die omgewing.

Die huis en kothuise is taamlik luuks ingerig. Kom geniet die stilte en verkwik jou liggaam en siel.

Kontak: 082 896 9124; info@dassenheuwel.co.za; www.dassenheuwel.co.za

­?±	ô?
Dassenheuwel Farm Stay & Cottages