Hier is ook ’n pragtige private kampterrein met 6 staanplekke in die berg, wat slegs met ’n 4x4 toeganklik is. Vir fietsryers is hier 4 asemrowende bergfietsroetes en vir stappers talle wandelpaaie, waar jy ook sebras, blouwildebeeste en ribbokke sal raakloop.

Daar is ook geriewe vir groter groepe, bv. fietsrykampe, spanbougeleenthede en familiesaamtrekke.

Kontak: 082 927 0210;

carin.havinga7@gmail.comwww.middelbergfarm.com

DCIM\100MEDIA\DJI_0367.JPG
Middelberg