Dit bestaan uit 40 selfsorg eenhede wat direkte toegang tot die wêreldberoemde Bloubergstrand bied. Daar kan tot vier mense in elke eenheid slaap en die cabanas kan tot 6 mense akkommodeer.

Die pragtige tuine, swembad, ruim kamers, kalm atmosfeer en vars lug is wat elke besoeker begeer. En dit is net 20 minute se ry uit Kaapstad se middestad uit.

Kontak: 021 557 8140; info@dolphinbeachhotel.co.zawww.visitdolphinbeach.com

Dolphin Beach Hotel
Dolphin Beach Hotel