Die suites is luuks met pragtige uitsigte oor die see en die berge. Dit is 50 m vanaf die wêreldbekende Robbergstrand, waar jy heerlik kan swem en stap. Al die kamers maak oop op die sondek waar heerlike, vars ontbyt bedien word.

Dolfyne en walvisse kan ook van die dek af gesien word.

Kontak: 083 613 0428; info@dolphinsplayground.co.za; www.dolphinsplayground.co.za

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Dolphins' Playground Beachfront B&B