Die oord is 613 hektaar van ongerepte natuur wat deur die Outeniquaberge beskut word. Daar is 'n vyfsterhotel met 115 luukse kamers en suites, asook Manor House wat 'n unieke kombinasie is van klassieke weelde en die sofistikasie van 'n 21ste eeuse boetiekhotel.

Dit is perfek vir gesinne, egpare, gholfspelers en diegene wat opsoek is na hartlike, ontspanne akkommodasie in die Tuinroete.   

Kontak: 044 8040 000; reservations@fancourt.co.za; www.fancourt.co.za

Fancourt
Fancourt