Gaste het 'n keuse tussen die standaard woonstel of die nuut opgeknapte deluxe woonstelle. Dit is perfek geleë in die Gardens Centre Winkelsentrum met direkte toegang tot wêreldklas publieke vervoer en slegs 'n klipgooi van meeste van Kaapstad se beste toeristeaantreklikhede sowel as die stad se besigheidsektor af.

Gratis en veilige parkering is ingesluit.

BONUS AANBOD: Huur nou 'n standaard woonstel teen slegs R10 500 per maand in die hartjie van Kaapstad!

Kontak: 021 461 8000; info@gardensapartments.co.za; www.gardensapartments.co.za

Garden Centre Holiday Apartments
Garden Centre Holiday Apartments