Daar is ook afslagpryse vir langtermynverhurings. Ons sorg vir ons klante en ons motors en maak seker dat jy 'n wonderlike motor sal kry vir jou voorkeurbegroting wat vir jou geen probleme sal gee nie.

Ons struktureer ons pakkette om jou sak te pas.

Kontak: 044 150 0033; 083 772 9254; info@gardenroutecarrental.comwww.gardenroutecarrental.com

²ò
Garden Route Car Rental