Ontbyt kan (op versoek) van Maandag tot Vrydag genuttig word. Elke kothuis het sy eie veranda, braaigebied en parkeerplek. Kom geniet die rustigheid hier aan die onderpunt van Kerkstraat, en geniet die uitsig oor die Matzikama-berge.

Ons is loopafstand vanaf die wêreldbekende Kokerboom-sukkulente-kwekery. Maak hierdie jou basis as jy blomme wil kyk.

 

Kontak: info@aantdorpseind.co.za

ªÙ
Aan't Dorpseind-B&B