Bly in ons selfsorgverblyf met 6 slaapkamers, waarvan 5 en suite is. Hier is slaapplek vir 12, DStv, linne en ’n uitsig op die strandmeer. Die verblyf is stapafstand vanaf die strandmeer en winkels.

Kontak: estle@sandandstone.co.za

Casa de Palmera
Casa de Palmera