Dit is pret vir die hele gesin. Daar is ook dubbellyne beskikbaar sodat twee mense saam kan gly. Die toerusting sluit ’n harnas en helm in, en jy sal oor alle veiligheidsaspekte ingelig word.

Die eerste lyn is sowat 180 meter vanaf die ingang van die Kango-grotte, en die laaste een – ’n opwindende rit oor 500 meter – eindig by die deli en koffiewinkel.

Kontak: 079 891 8248;

cangocavesestate@mdwireless.co.zawww.cangocavesestate.co.za

Cango Caves Zipline Adventure
Cango Caves Zipline Adventure