Die tuin is 'n wonderwêreld van vetplante en bome wat tot 1910 terugdateer. Te midde van hierdie wonderwêreld is daar 'n luukse gastehuis en restaurant.

Die kamers is en suite en het privaat patio’s wat uitkyk oor die tuin en swembad. Die superieure en luukse kamers het baddens en kaggels. Ontbyt is ingesluit in jou verblyf.

Kontak: 023 626 4134; 071 512 6197; 

reservations@moandrose.co.zawww.moandrose.co.za

Laresa Perlman Photography
Foto: Laresa Perlman