Dié familievriendelike oord is net twee ure se ry buite Kaapstad, wat dit die ideale plek maak vir 'n vinnige wegbreek. Daar is 90 toegeruste selfsorg chalets waarin tot vier mense kan slaap – perfek vir families en vriende.

Daar is ook talle buitemuurse aktiwiteite wat afslag na die bekende Montagu warmwaterbronne, tennisbane, astro mini sokkerveld en verskeie swembaddens insluit.

Kontak: 071 349 2973; msprings@singergroup.co.za; www.montagusprings.co.za

Montagu Springs-oord
Montagu Springs-oord