Van stylvolle en gerieflike akkommodasie tot allerhande pret vir die hele gesin. 'n Besoek hier sal jou vir altyd bybly in die jare wat kom. Hier kan jy stap, hengel of fietsry op die baie kilometers van enkelpaadjies in die woud.

As jy eers hier is, sal jou kinders nie wil huis toe gaan nie.

Kontak: 082 461 7669; www.oakhurst.co.za

Oakhurst Farm Cottages
Oakhurst Farm Cottages