Dit is die ideale plek vir walvis- en dolfynkyk. Binne maklike stapafstand na restaurante en winkel in die dorpie en ook die ongerepte strande. Die gastehuis is smaakvol ingerig vir 'n elegante, ontspanne gevoel.

Die seefrontkamers en die gemeenskaplike sitkamers het asemrowende uitsigte oor die oseaan, rivier, riviermonding en die majestueuse Tsitsikammaberge teen die agtergrond.

Kontak: 044 533 1700; oceanwatchguesthouse@gmail.com

Ocean Watch Guesthouse,
Ocean Watch Guesthouse