Elkeen het twee slaapkamers – dubbelbed in die een en twee enkelbeddens in die ander. Pragtige brander-uitsig en net oor die straat tot op die seesand.  

'n Lekker binnebraai vir die kouer aande in elke huisie, maar ook buitevuurmaakplek vir die heerlike warm Weskusdae.

Veilige parkering in pallisade-omheinde gebied. Ouma en Oupa See is binne loopafstand van winkels en restaurante en ook die bekende Voëleiland waar die malgasse besigtig kan word. Kom geniet gerus 'n rustige wegbreek!

Kontak: 083 397 1806; elmarevwyk@gmail.com

Ouma en Oupa See-akkommodasie
Ouma en Oupa See-akkommodasie