Daar is 20 staanplekke en twee gedeelde ablusieblokke. Geleenthede vir swem, hengel en roei is ook beskikbaar. Ons bied ook vragskuitvaarte op die rivier en die skuit is gelisensieer vir 16 persone.

Die vaart duur een en 'n halfuur. Jy bring jou eie peuselhappies en drankies saam en kan ook in die rivier swem tydens die uitstappie.

Kontak: 082 7595727; rivergoosecamp@gmail.comwww.rivergoosecampsite.co.za

River Goose
River Goose