Robertson Backpackers is in die dorp, een kilometer vanaf winkels en restaurante. Ons bied koshuisverblyf vir mense op 'n begroting, asook gerieflike en suite-kamers.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis en braai-area wat gaste kan gebruik. Die swembad in die tuin is die perfekte plek om af te koel na 'n lang dag in die vallei.

Kontak: 023 626 1280; 072 447 5991;

www.robertsonbackpackers.co.za; info@robertsonbackpackers.co.za

Robertson Backpackers
Robertson Backpackers