Daar is baie skadu en die staanplekke is grasbedek en groen. Ons verhuur ook selfsorgkaravane en –houthuise. Die oord het 'n swembad met glygeut en speelgebied vir kinders, asook hengel- en watersportgeleenthede.

Spesiale tariewe vir senior burgers regdeur die jaar. Troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.

Kontak: 076 199 4085; bookings@silwerstrandcaravanpark.co.za;

www.silwerstrandcaravanpark.co.za

Silwerstrand Karavaanpark
Silwerstrand Karavaanpark