Die staanplekke is op ’n aktiewe plaas geleë, en skaars 5 km vanaf die pragtige strande van Boggomsbaai. Daar is 13 staanplekke en twee silwerskoon ablusieblokke. Hier is ook klerewasgeriewe.

Kontak: 071 888 2252;

bookings@arbeidsloon.co.zawww.arbeidsloon.co.za