Ons vriendelike personeel sorg vir 'n kommervrye tydjie en ons het van jonkmanswoonstelle tot tweeslaapkamereenhede met twee badkamers vir tot ses persone.

Vir die wat daarvan hou om rond te ry en te besigtig is ons in die middel van Die Tuinroete met Mosselbaai, George, Knysna, Oudtshoorn binne 100 km hiervandaan met die lieflike Atlantiese Oseaan en lang wit strande en ons pragtige Outeniquaberge omring.

Ons eenhede is toegerus met braaigeriewe en roosters vir die laatmiddag om die vuurtjie.

Bring net jouself en jou geliefdes en breek bietjie weg of reël 'n lekker familiereünie, ons families is uitgehonger vir samesyn in die binnehof waar 5-7 pare of gesinne saam kan kuier.

Kontak: 044 695 1982; 082 7790 386; suidsee@lantic.netwww.suidersee.co.za

Suidersee
Suidersee