Geleë in die prentjiemooi Banghoek-vallei. The Homestead bied luukse verblyf in 'n villa in 'n privaat en rustige omgewing. Binnenshuis is dit pragtig opgeknap en gemoderniseer, maar behou nog steeds die gevoel van die 200 jaar lange geskiedenis in sy Kaaps-Hollandse styl.

Dit is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat luukse gerief wil hê, of self vir klein korporatiewe spanne. Daar is grasperke, olyfboorde en wingerde om jou en die pragtige verandas is stylvolle areas waar jy kan ontspan.

Kontak: 087 095 1139; homestead@oldenburgvineyards.com;  www.oldenburgvineyards.com/homestead

Oldenburg Vineyards
Oldenburg Vineyards