Dit is 'n ontspannende vaart van 50 minute wat jou blootstel aan die prag van ons vallei. Gaste kan piekniekstyl kos in ons selfhelp-deli geniet saam met die bekroonde Viljoensdriftwyne. Ons het ook 'n restaurant wat heerlike disse bedien.

Gaan na ons webtuiste vir meer inligting en ook om 'n bootvaart te bespreek.

Kontak: 023 615 1017; rivercruises@viljoensdrift.co.za; www.viljoensdrift.co.za