Ons Hanepoot Huisies-gastehuis bestaan uit 12 privaat eenhede wat 24+ gaste kan akkommodeer. Ons bied ook 'n wynproe aan van ons eie boetiek-styl wyne as ook wyne van die vallei.

Ons restaurant is beskikbaar op bespreking vir klein of groot funksies of konferensies.

Pragtige stap en bergfiets roetes is beskikbaar op en om die plaas.

Kontak: 023 626 4139; bookings@wederom.co.za; info@wederom.co.za; www.wederom.co.za

Wederom Winery
Wederom Winery