Wonderlike natuurtonele, ryk kultuurgeskiedenis, diverse flora en fauna en 'n klomp unieke karakters maak deel uit van jou staptog van drie nagte en vier dae op die Sandveld se geskiedkundige “The 3 Caves hike”.

Die staproete neem jou na die middelpunt van jou siel en terug. Gerieflike verblyf in 'n mooi omgewing.

Kontak: Nelda van Zyl 084 517 2519; nelda@thewinetender.co.za

Weskus Wonders & Wine Tours
Weskus Wonders & Wine Tours