Apple Cottages bied drie luukse selfsorgkothuise sentraal geleë in die George op die pragtige Tuinroete. Ons het 'n netjiese en gerieflike basis vanwaar toeriste, besoekers en sakereisigers die aktiwiteite van die Tuinroete kan verken.

Al die eenhede is ruim, apart en ten volle toegerus vir gerieflike selfsorg in 'n rustige omgewing.

Die kothuise was voorheen deel van die buitegeboue en 'n waenhuis van die oorspronklike opstal, maar die eenhede is modern en uniek ingerig vir weelde en gerief. Ons is trots op ons vriendelike klantediens.

Kontak: 0760123023

Apple Cottages
Apple Cottages