Riverbend Farm is 'n boetiek-olyfplaas wat deur 'n familie bestuur word en wat tafelolywe en ekstra suiwer olyfolies van puik gehalte lewer. Ons het ook selfsorgkothuise op die oewer van die Breederivier – die ideale wegbreek van die stad vir 'n paar nagte!

Kontak: 082 927 9763; allison@riverbendfarm.co.za; www.riverbendfarm.co.za